‘n Dag te laat

Betyds was nog nooit

te laat nie, en laat

was nog nooit

betyds nie

 

Sy moet my nie nou

te goed leer ken nie,

want wat maak ‘n hond

met die kar wat hy gevang het?